Resource Description

Hierdie sleutelbord muurkaart is perfek vir ‘n tegnologiese georiënteerde klaskamer. Die knoppies van die sleutelbord is gerangskik op A4 bladsye om drukwerk te vergemaklik. Druk op gewone papier of gee bietjie “flair” met kleur papier en lamineersakkies! Hierdie muurkaart sprei uit op ‘n muurspasie van ongeveer 1m x 2m. Techy Teacher

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R135.00