Resource Description

Juffrou kan hierdie klank kaarte gebruik om klanke aan te leer, woordbou of kort sinsbou. Daar is 6 stelle (elke het 5 van elke letter) in verskillende kleure, sodat dit nie kan deurmekaar raak tydens aanbieding nie. Kleinletters sowel as hoofletters. Lamineer, knip en bêre elke stel in ‘n houertjie vir handige gebruik. Kleinletters en hoofletters kan ook appart gehou word indien juffrou dit so verkies. Hoop julle vink dit handig om te gebruik.

Skakel na die Afrikaanse alfabet stories op YOUTUBE:

Link to English alphabet stories on YOUTUBE:

Please have a look at all the other worksheets in AFRIKAANS and ENGLISH in my TEACHA shop. All the worksheets go hand in hand with a free YOUTUBE video. I hope you find pleasure in these worksheets and that it will save you loads of time. Link to my TEACHA SHOP:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

English reading program series:

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00