Afrikaans Huistaal Gr 7
Hierdie is ‘n Power Point les in totaal 22 skyfies.

R40.25

Resource Description

‘n Heerlike stap vir stap les vir die aanleer van Direkte en Indirekte rede.
Die gebruik van al die leestekens word duidelik beskryf.
Deur die klik aksies kan aandag behou word, en begrippe stuk vir stuk verduidelik word.
Leerders kry self die geleentheid om antwoorde te gee, voordat die onderwyser hulle aan die leerders openbaar.
Leerders kry die geleentheid om saam met die onderwyser die regte antwoorde te gee, sodat haakplekke uitgestryk kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.