R17.25

Resource Description

‘n Prettige drukbare woordspeletjie om woordeskat uit te brei.
30 diere en hulle geluide in ‘n prettige domino-formaat.
Druk uit, knip uit en geniet die pret! Klein lesertjies kan alles sommer self doen.

Bladsy met antwoorde ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.