R34.50

Resource Description

‘n Storieles met aktiwiteite gebaseer op kurrikulum vir Graad 1 leerders.
Onthou om klank aan te skakel.

Nota aan Onderwyser:
U het graad 1 font nodig vir hierdie les.

Tema is gebaseer op aktiwiteite wat ons kan geniet en doen soos die weerstoestande ons toelaat.
Woordeskat uitbreiding geniet aandag. Lees met begrip aktiwiteite ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.