FREE

Resource Description

Verdamping, kondensasie, neerslag!
Dit is die nuwe terme wat leerders in Graad 4 teëkom. Hierdie eenvoudige en maklike werkblad sal leerders help om hierdie terme op ‘n eenvoudige, maar effektiewe manier te verstaan.
Dit kan ook as hersieningswerkblad vir graad 5-leerders gebruik word.

PDF-formaat
1 x werkblad (memo ingesluit)
GRATIS hulpbron
Drukbaar
Beskikbaar in Engels Teacher Delights

Resource Reviews

Store reviews: ( 15 ratings )

100% super

fantasties hou van die

Zelda Lewies - September 16, 2022

100% super

fantasties hou van die

Zelda Lewies - September 16, 2022

100% super

fantasties hou van die

Zelda Lewies - September 16, 2022

100% super

fantasties hou van die

Zelda Lewies - September 16, 2022