R44.28

Resource Description

A4 PDF aflaaibare muurkaarte of flitskaarte om te gebruik as illustrasie om Paasverhaal uit te beeld.

1. Voorblad
2.. Jesus word gebore
3. Jesus word groot by sy ouers
4. Jesus doen wonderwerke
5. Jesus kom Jerusalem binne op ‘n donkie
6. Judas verraai Jesus
7. Die laaste maal
8. Petrus ontken Jesus
9. Judas wys wie is Jesus
10. Jesus word gemartel
11. Jesus word gekruisig
12. Jesus word begrawe
13. Maria maak Jesus se graf oop
14. Jesus het opgestaan uit die dood

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.