R23.00

Resource Description

‘n Lekker lees boekie wat ‘n skoolkermis beskryf. Die speletjies en stalletjies word kleurvol uitgebeeld. Hier kan leerders wat nog nooit van ‘n Kermis gehoor het nie, meer daarvan uitvind. Die boekie is gerig op Grondslagfase leerders en in in Powerpoint Formaat uitgebeeld.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.