R34.50

Resource Description

‘n Lekker leesboekie vir Intersenfase leerder. Die storie handel oor ‘n seuns wie se oupa oorlede is. Die hele proses van ‘n begrafnis word aan die leser uitgebeeld. Die waarde van familie en vriende word beklemtoon, asook die liefde wat ons vir mekaar moet hê. H & R Productions

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.