R57.50

Resource Description

Hierdie aktiwiteit inkorporeer `n belangrike gebeurtenis in Suid-Afrika, die nasionale verskiesing, met datahntering.

Die doel is om vir leerders bewus te maak van hul burgerlike verantwoordelikheid, terwyl ons die caardighede nodig vir datahantering inoefen.

Hulpmiddel bevat:
1. Stemkaartjies
2. Piktogram uitleg
3. Vrae oor piktogram
4. “Ek het gestem” kaartjies

Growing Minds Here glo dat leerder die beste geskied wanneer dit in egte lewenskontekste geplaas word. GrowingMindsHere

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.