R115.00

Resource Description

Afrikaans Huistaal Graad 6 daaglikse lesplanne. Elke lesplan is opgedeel in lees en kyk, skryf en luister en taal. Dis voorberei uit die Platinum handboek uit en die Rooiboek word ook gebruik. Hulpbronne word gewys. Altesaam 49 bladsye. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

Nie vir ouers nie

Hierdie is 'n lesplan vir onderwysers om the volg uit platinum en rooi boeke. Hierdie verwys jou net na bladsye in die handboek en is nie die R115 werd nie.

Anel Keuler - September 16, 2022