Resource Description

COVID 19: Luistertoets

Totaal: 15

Geskik vir graad 9 & 10.

Maklik aanpasbaar vir CAPS en IEB.

Dit kan ook as begripstoets gebruik word.

Verskillende vlakke van vraagstelling word gebruik.

Dit is ‘n positiewe leesstuk ten opsigte van COVID 19.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R25.00