R63.25

Resource Description

 

Verander die sin na die toekomendetydsvorm:

1.Knip die aksiewoord kaartjies uit.
2.Knip die hamburger dele uit.
3.Plaas ’n kaartjie voor die leerder en lees een sin en die vraag wat daarop volg. Gee die leerder geleentheid om te antwoord. Indien die leerder se sinskonstruksie inkorrek is, herhaal die sin korrek terug vir hom/haar. Motiveer lang, volledige sinne bv. Leerder: Foon gaan praat. Huiswerkhelper: “Mooi probeer. Sy gaan op die foon praat.”
4.Nou kan die leerder een stukkie van die hamburger bou.
5.Herhaal stappe 3 en 4.

 

Geniet dit!

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.