Resource Description

Ons almal weet “LEES MAAK JOU SLIM”. Maar die uitdaging bly om kinders lief te maak vir lees en hulle aan te moedig om wel te lees. Hierdie boekverslag gebruik ek al ‘n paar jaar in my klas. Leerders vul dit in na afloop van boeke wat hulle gelees het. Ons gebruik dit saam met ‘n Oxford-leesreeks.

Die boekverslag bied leerders die ruimte om hul eie opinie oor die boek te gee. Hulle kan ook kreatief raak deur ‘n gedeelte van die boek te teken. Hulle is mal daaroor om aan die einde van die boekverslag hul eie handtekening te maak.

Hierdie boekverslag strek oor 2 bladsye. Dis ‘n PDF-dokument. Dit is geskik vir HT en EAT.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00