R34.50

Resource Description

Hierdie is die 8ste boek (10 in die reeks), om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders meer leer oor veiligheid. Die idee van die boek is om persoonlike veiligheid, prettig en ontspanne te hou. Hoe veiliger kinders voel, hoe meer selfvertroue het elke kind om iemand wat hulle wil seermaak of misbruik, teen te staan.

Elke storie in hierdie boek gaan oor hoe om jouself veilig te hou. Met elke storie gaan die kinders meer leer, oor persoonlike veiligheidsvaardighede. So gaan hulle ook meer algemene kennis opdoen en basiese riglyne van beskerming leer.

*Boodskappie vir ouers: Daar is oulike artikels op die internet. Dit kan jou help, om jou kinders/student/leerlinge te leer: “hoe om hulself teen misbruikers en gevare te beskerm.” Ek is self ook ’n mamma van 2 kinders. Die artikels het my baie mooi leiding gegee. Jy as ouer is uniek. Elkeen van ons hanteer dinge anders en spesiaal. Jy kan dit doen! Sterkte!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.