R34.50

Resource Description

Hierdie is die 6de boek (10 in die reeks), om jou by die huis of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees, nuwe woordeskat & skeppende skryfwerk ontdek.

 

Die doel van diè boek is om ’n liefde vir lees te kweek. Een van die kosbaarste geskenke, wat jy as ouer/tutor/juffrou vir jou kind kan gee, is die vaardigheid om te kan lees. Boek 6 is vol kortstories, gevul met pret en plesier.

 

Aan die einde van die boek kry die kinders ook geleentheid, om hulle eie skeppende & kreatiewe sinne/storie te skryf.

INHOUDSOPGAWE VAN AL DIE STORIES BLADSY

Babsie leer ook om te lees 4
Babsie speel met haar bal 5
Ben, Mia en Babsie speel 6
Babsie hou van eet 7
Almal doen iets 8
Babsie leer om te dink 9
Babsie leer 10-11
Babsie leer meer oor vorms 12
Babsie borsel haar tande 13
Mia se hande, naels en hare 14
Boet sê baie dinge 15-16

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.