R34.50

Resource Description

Hierdie is die 2de boek (10 in die reeks), om jou by die huis of in die klas te help.

 

In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees ontdek.

 

In boek 2 gaan die klinkers (a,e,i,o,u,) saam met nog meer medeklinkers gevoeg word. Meer sigwoorde word ook geleer.

 

(bv.  wa-, we-, wi-, wo-, wu-).

Dit is waar die woord glyklank vandaan kom.

 

GLY – KLANKE

Dit is wanneer jy medeklinker en klinkers saam voeg of laat saam ‘gly’

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.