Resource Description

Hierdie is die 2de boek (10 in die reeks), om jou te help by die huis (Home School) of in die klas.

In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van toevallige lees ontdek.

In die boek gaan die klinkers (a,o,e,i,u,) saam met nog meer medeklinkers gevoeg word. Meer sigwoorde word ook geleer.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this vendor yet.

R25.00