Resource Description

Afrikaanse blokkiesraaisel vir intermediêre en senior fase leerders om Afrikaanse idiome te oefen. Die betekenis van elke idioom word tussen hakies na die leidraad aangedui. Antwoordblad ingesluit wat gebruik kan word om gedurende ‘n klas op die witbord te reflekteer sodat leerders hul eie blokkiesraaisels kan merk na afhandeling. Ook baie nuttig vir aanlynklasse.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R25.00