R39.68

Resource Description

Afrikaanse blokkiesraaisel vir intermediêre en senior fase leerders om Afrikaanse antonieme te oefen. Antwoordblad ingesluit wat gebruik kan word om gedurende ‘n klas op die witbord te reflekteer sodat leerders hul eie blokkiesraaisels kan merk na afhandeling. Ook baie nuttig vir aanlynklasse ElizevanWyk

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.