Resource Description

Wanneer die klas te besig raak en juffrou dit nie meer kan hanteer nie, is dit dalk tyd vir ‘n Blitsige-brein-breuk!
Juffrou kan self kies hoe die proses hanteer word, maar dit kom daarop neer dat die leerders/ ‘n leerder een stêr moet trek uit Groep 1(rooi en groen) en een stêr moet trek uit Groep 2 (blou en oranja).

Dan vind die brein breuk plaas
Kleurink is dikwels skaars so die opsie is daar vir juffrou om dit in swart en wit te druk en dan later self die kleure in te kleur.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 2 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Leerders kort elke nou en dan afleiding om die breine vars te hou! Kyk gerus hierna.

R35.00