R11.50

Resource Description

Sit hierdie boodskappe in jou klaskamer op om jou leerders te herinner hoe spesiaal, geliefd en uniek hulle is. Plaas die boodskappies rondom ‘n spieël of druk dit uit as ‘n voorblad vir ‘n kaartjie. Die opsies is EINDELOOS !

Jy kry:

– 18 Bevestigings boodskappe in PDF formaat simonseklaskamer

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.