R11.50

Resource Description

Dit gee leerders ‘n inleidende oorsig oor betreklike voornaamwoorde en ‘n kort oefening. Dit gee leerders ‘n volledige eksplisiete oorsig oor die reëls. Daar is baie oefeninge om al die reëls en beginsels te toets. Dit is geskik vir jonger sowel as ouer leerders en kan tematies in menigste lesse en lesreekse inpas.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

betgreklike voornaamwoorde

Thank you it is helpful

Marnu - September 16, 2022