R57.50

Resource Description

Knip die prente uit. Knip ook elke Indiaan uit.
Vra u kind om die prente te sorteer.
Vra elke keer wie se item dit is. Bv. Die spookasem is syne (vir die seun) OF Die koekies is hare (vir die dogter).
Let op die korrekte gebruik van besitlike voornaamwoorde.
U kind kan dan die item by die regte Indiaan plak.
Geniet dit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.