R82.23

Resource Description

Die pakket sluit die volgende aflaaibare A4 PDF dokumente in wat tweetalig is en ‘n plekkie het vir kind se naam onder aan elke bladsy.

1. Voorblad – Afrikaans
2. Voorblad – Engels
3. Vorms – Groot tot Klein (Vierkant & Driehoek)
4. Voorgrond/Agtergrond – Gereedskap wat mense in hul beroepe gebruik
5. Rooi Brandweertrok om in te kleur of te verf
6. Verpleegster – Verbinding met prentjies
7. Brandweerman om in te kleur of te verf
8. Polisieman om in te kleur of te verf
9. Hospitaalteken om in druk op rooi karton en uit te knip (Knip-oefening) of om te gebruik vir skeur en plak
10. Beroepe wat pas x 3 (3 Werkstukke wat beroepe of items gebruik in beroepe kan verbind)
11. Getal 1-5 hersiening – Verbind kolletjies met getal en prentjies

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.