R57.50

Resource Description

Volledige begripstoets met 30 vrae, visuele interpretaise uit 21 vrae en prent uit 12 vrae. Is geskik vir grade 8,9,10. Kan ook gebruik word vir eksamens, toetse, asook klas werktake. Memo is ingesluit met kognetiewe vlakke. Die tema is deurlopend “musiek”. Maklik aanpasbaar vir enige van jou grade en klasse. Kies jou eie vrae deur die taak want daar is meer as genoeg vir elke afdeling opgestel. Ms Pottie – Afrikaans

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.