Afrikaans Huistaal

Begripstoets

Power Point les van 36 skyfies in totaal

R40.25

Resource Description

Eerste skyfie kies ’n speletjie. Kegels, Veerpyltjies of Narre. Ons speel die hele klas saam en maak beurte.

Kegels: Kliek op ’n kegel, dan op ”smiley face” om na vraag te gaan. By vraag skyfie, kliek op ”Jack-in-the-box” om vraag te kry en dan op Kaartjie om antwoord te kry. Dan op VOLGENDE.

Veerpyltjies: Kliek op nommer van bord, dan op veelpyltjie op Tellerbord.  By vraag skyfie, kliek weer op nommer van bord om vraag te kry, dan kaartjie om antwoord te kry. Dan op VOLGENDE.

Narre: Kliek op nommer van nar, dan op ster op Tellerbord.  By vraag skyfie, vraag verskyn self, kliek op kaartjie om antwoord te kry. Dan op VOLGENDE

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.