Afrikaans Huistaal. Geskik vir Gr 6 en 7 leerders.

Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 53 skyfies.

R46.00

Resource Description

Deel die klas in twee groepe (Rooi groep en Blou groep). Elke groep kry 15 vrae.

Lees eers die storie van „Die Uil in die Toring” saam met die leerders deur. Sou aanbeveel dat die storie ten minste twee maal gelees moet word.  Die antwoord van vrae is ’n speletjie:

Elke span het 15 kastele wat genommer is. Wanneer die eerste span speel, klik op Kasteel no 1.

Blou span se vraag 1 maak nou oop op ’n leë bladsy met ’n kanon. Kliek op die kanon en die vraag verskyn.

Juffrou luister baie mooi of hul antwoord reg of verkeerd is. Sy kliek nou op die kanonbal wat sê volgende.

Antwoordblad word voorsien.

Die kliek op die kanonbal neem ons terug na die seetoneel met die kanonne.

Vra aan die leerder na watter vlag hy /sy wil mik.(Hulle is genommer) Vir ’n korrekte antwoord kliek die juffrou links van die nommer op die vlag. Die kanonkoël maak ’n gat in die vlag.

Vir ’n verkeerde antwoord kliek die juffrou regs van die nommer op die vlag. Die kanonkoël mis die vlag

 

en die vlag bly heel.

Die eerste span wie se vyf vlae gate in geskiet is wen. Kliek op die kanonbal langs die mannetjie se voet, wat hul na die wenskerm sal neem.

Die spanne maak beurte om te speel, maar as ’n span verkeerd geantwoord het mag die ander span verder speel.

 

 

 

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.