R115.00

Resource Description

Herkenning van beginklanke deur ‘n wasgoedpennetjie aan die ooreenstemmende letter van die alfabet te knyp.

Kyk na die prentjie, sê die woord en luister met watter klank die woord begin. Kies die korrekte letter wat by die beginklank pas.

228 kaarte saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.