Resource Description

Hierdie werkkaarte wat handel oor die b-klank kan juffrou baie help tydens die aanleer van die b-klank om klankverwarring te voorkom. Kyk rustig na die gratis b-klank YOUTUBE video en oefen in met die werkkaarte soos dit vir jou werk. Die werkkaarte kan geprint, gelamineer, geknip, geplak of gepak word. Enige manier soos wat dit vir juffrou of mamma werk vir die kind in jou omgewing. Dit is vir u gerief en om tyd te spaar.

Skakel na b-klank gratis YOUTUBE video: (video sowel as werkkaart kan ook op hulle eie funksioneer – wat die maklikste vir jou werk)

Afrikaanse klankleer ABC videos:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00