Resource Description

Hierdie werkkaart help kinders om die b en d klank vas te lê. Dit is ‘n prettige storie wat die kinders in volgorde kan pak volgens die YOUTUBE video. Hulle kan die prente gebruik om die storie op te bou met die woordkaarte sowel as sinne. Daar is ook b en d klank kaarte wat geprint en gelamineer kan word, sowel as b en d klank speletjies waar die klanke omkring kan word. Juffrou kan hierdie werkkaarte gebruik soos dit haar kinders in haar omgewing kan baat. Die gratis YOUTUBE video kan op sy eie ook benut word. Die werkkaarte is vir juffrou en mamma se gerief en om tyd te spaar in ons gejaagde lewe.

Gratis YOUTUBE video skakel oor die b en d klank storie:

Afrikaanse klankleer ABC videos:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Al die hulpmiddels wat jy nodig het om ons GRATIS YOUTUBE videos in ‘n les te verander.

R25.00