Resource Description

Die b en d klank kan baie verwarrend wees vir kinders. Hierdie werkkaarte is gegrond op die gewilde gratis YOUTUBE video waar die kinders leer om met hulle hande Baie Dankie te sê. Hulle leer goeie maniere en leer om die b en d klank met hulle liggaam te ervaar. Die video asook werkkaarte kan op hulle eie ook gebruik word. Werkkaarte kan benut word soos die juffrou dit goed vind vir haar kinders in haar omgewing.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/videos vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00

All the resources available in our TEACHA shop are for personal use only. If you buy any resources from us, you are not allowed to share or distribute any copies to someone else. The resources are only for your own use in your classroom or for your child. You are in no way allowed to copy and paste any part of our resources to use in other resources or sell in any other bundles.