Resource Description

Graad 6 kinders hoef net ‘n “creative writing” assessering te doen vir kwartaal 3. Dit is beslis nie genoeg om hulle te toets nie. Hierdie vraestel is ‘n informele assessering taak perfek vir jou om jou kinders te toets en hulle begripstoets en taal vlakke hoog te hou.

Hiedie vraestel bestaan uit twee afdelings.

Afdeling A (20 punte): 1 – Begripstoets – Oktavia se goue web (9)

2 – Eksperiment – ‘n Erdwurmtuin (11)

Afdeling B (20 punte): Taal

1. Selfstandige naamwoorde

2. Vraagsinne

3. Meervoude en Verkleining

4. Lydende ne Bedrywende vorm

5. Trappe van vergelyking

*Daar is ook ‘n MEMO aangehg* 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R60.00