Resource Description

‘n Terug Skool Toe aktiwiteit waar leerders ‘n bietjie meer oor hulself kan skryf en teken.

Daar is 5 verskillende werkvelle in die vorm van ‘n iPad template.

1) Leerders kan net ‘n selfie teken

2) Leerders kan ‘n selfie teken en ‘n paar sinne invul oor hulself

3) Leerders kan ‘n selfie teken en enige iets skryf wat hulle oor hulself wil deel. Plus ‘n “hastag” woord wat hulself beskryf

4) Leerders kan prentjies teken in ‘n Apps formaat wat ‘n paar van hul gunstelinge wys bv. gunsteling kleur / kos ens.

5) Daar is ook ‘n Apps formaat wat nie byskrifte het nie, sodat leerders self kies wat hulle oor hulself wil teken en kan dan self byskrifte bysit.

Bonus: Vakansie nuus skryfpapier (Vakansie selfies)

Dit is geskik vir Graad 1-3.

Sien voorskou vir voorbeelde.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 9 ratings )

Alles oor my

December 7, 2019 Noreen Wrankmore

Terug skool toe Skryfaktiwiteit

R15.00