R17.25

Resource Description

Skootboeke is ‘n kreatiewe manier vir studente om hulself uit te beeld. In hierdie skootboek is alles wat benodig word om ‘n skootboek met informasie oor die leerder self saam te stel.
Dit kan gebruik word vir ‘n nuwe maat in die klas of in die begin van die jaar om die klasmaats te leer ken.

Alles word uitgesny en gevou op die stippellyne wat dan op ‘n A3 blad geplak word wat gevou is. Die finale produk ontlok die kreatiewe kant van elke leerder.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.