Resource Description

Pret klankeprogram vir voorskoolse leerders

– Help om lees- en spelprobleme te voorkom.
– Pret aktiwiteite met musiek.
– Ouditiewe geheue.
– Ouditiewe diskriminasie.
– Visuele geheue.
– Visuele diskriminasie.
– Konsentrasie.
– Ritme en beweging.
– Redenering.
– Ondersteunend tot spraakterapie.

Dit is belangrik dat leer op voorskoolse (pre-primêre) vlak informeel en ‘n pret ervaring moet wees. Die leerdertjies het hope pret terwyl hulle die hulp en ondersteuning kry wat hulle benodig ten opsigte van hulle luistervaardighede en dan terselfdertyd klanke/letters op die korrekte manier aan te leer. Pretletters met musiek.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R35.00