Resource Description

Verskillende kleure letters van alfabet om bo-aan woordmuur te plak met Woordmuur opskrif.
Kan A3 of A4 gedruk word – afhangend van spasie.
Ook lekker apparaat om klanke met leerders te oefen.

5 x A3

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 8 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00