Maak jou eie alfabet omslaanboekie: Individuele aktiwiteite vir leerders wat leer oor die alfabet.

R46.00

Resource Description

Maak jou eie alfabet omslaanboekie: Individuele aktiwiteite vir leerders wat leer oor die alfabet.
Dit is ‘n aktiwiteit waar leerders die prente knip en plak om ‘n omslaanboekie te skep.
Daar is twee aktiwiteite (letters) per bladsy. Die prente wat gebruik is, is hoofsaaklik so na as moontlik aan realiteit en maklik om in te kleur.
Die aktiwiteit is goed geskik vir Graad R en Graad 1 leerders.

Die pakket sluit in:
– 26 aktiwiteite (A – Z)
– ‘n Verduideliking vir die onderwyser hoe dit werk.

Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag van jou. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.