R138.00

Resource Description

Fyn-motoriese en skeppende aktiwiteite ontwikkel deur ‘n arbeidsterapeut om die alfabet en korrekte lettervorming aan te leer.

Ontwikkel en versterk die vingerspiere om ‘n voldoende potloodgreep vir skryf moontlik te maak. Skeur, frommel, prik, knip en plak om die vingers voor te berei vir handskrif soos dit in die Graad 1 kurrikulum behandel word. Oefen die korrekte lettervorming.

56 bladsye van vlytige aktiwiteite en klank-assosiasies om die alfabet en beginklanke vas te lê.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.