Resource Description

Ontwikkel vaardighede wat noodsaaklik is vir skoolgereedheid. ‘n Pret aktiwiteitsboek wat deel is van die klankeprogram wat help om lees & spelprobleme te voorkom. Die program is uitstekend vir leerondersteuning en tuisonderrig. Die klankeprogram/klankmetode is eenvoudig en maklik verstaanbaar vir leerlinge, ouers & onderwysers. Selfs iemand met geen opleiding kan ook die program gebruik. Die program is gevul met PRET (luistervaardighede, sing, ritme, knip, leer om die klanke reg te vorm met hulle tong en lippies, plak met gom, speel met klei, vingerverf) en vele meer. Selfvertroue word opgebou en toevallige lees van woorde word ontdek met die kennis van al 26 alfabetklanke.

– Pret aktiwiteite met musiek – MP3 Audio (aflaaibare alfabetliedjies)
– Ouditiewe geheue
– Ouditiewe diskriminasie
– Visuele geheue
– Visuele diskriminasie
– Konsentrasie
– Ritme en beweging
– Redenering
– Ondersteunend tot spraakterapie ens.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R55.00