Resource Description

In hierdie Power Point les behandel ons “i” woordjies.

Luister na klankies – onthou om klank aan te skakel.

Pas woordjies by prentjies.

Bou en lees rymwoordjies.

Bou sinnetjies in regte volgorde.

U het graad 1 font nodig vir hierdie les.

 

Gebruik hierdie link en install.

https://groups.google.com/group/macrat-ps-news/attach/6a42e34e5b443b5a/ABC%20Junior%20Typing.ttf?part=0.1&authuser=0&view=1

 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Power Point les van 13 skyfies.

Graad 1 – i woordjies.

R25.00