Resource Description

Ek het hierdie woordeskat ontwerp vir die laerskoolonnies in my skool sodat almal dieselfde woorde dek.

Die volgende woordeskatblaaie is ingesluit:

Nommers
Winterklere
Liggaam
Die gesin
Plaasdiere
Swart skaap rympie
In die klaskamer
Die badkamer
Die kombuis
Die slaapkamer
Die tuin
Wilde diere
Wat doen ons? (werkwoorde)

Daar is 15 bladsye en dit is alles in wit en swart.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 67 ratings )

Heilet

March 2, 2020 Heilet Ollsson

Sal dit kan gebruik. Dankie

Afrikaanse Woordeskat

January 27, 2020 Miyane

Nice to lamminate for the wall.

Excellent

January 8, 2020 Leandri Mienie

July 18, 2019 Fran Strauss

March 3, 2019 Marguerite

FREE