Resource Description

Hier is die vierde stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: by ook wat nou sal daar kom sit

Elke sigwoord word individueel aangeleer en ingeoefen terwyl dit op die volgende werkkaart in groepe van 2 binne sinskonteks aangebied word. Hierdie is gemik op die verbetering van leesbegrip. Na elke 4 sigwoorde is daar ‘n tabel waarop die woorde in rye gelees kan word vir die verbetering van vlotheid.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 56 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Hier is die derde stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: drie, na, aan, as, so, soos, wil, jy, was, met, sê en kan.

R38.00