Resource Description

Hier is die tweede stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: te, op, se, af, sy, julle, om, vir, twee, my, ons en dat.

Elke sigwoord word individueel aangeleer en ingeoefen terwyl dit op die volgende werkkaart in groepe van 2 binne sinskonteks aangebied word. Hierdie is gemik op die verbetering van leesbegrip. Na elke 4 sigwoorde is daar ‘n tabel waarop die woorde in rye gelees kan word vir die verbetering van vlotheid.

Ideaal vir die aanleer en inoefening van sigwoorde. Gebruik dit gerus as huiswerk of as ekstra werk vir daardie kinders wat sukkel. Natuurlik is die binne-konteks werkkaarte ook ideaal vir daardie vroeë klaarmakers.

Ingesluit is ook flitskaarte wat in die klas gebruik kan word.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 56 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Hier is die tweede stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: te, op, se, af, sy, julle, om, vir, twee, my, ons en dat.

R38.00