Resource Description

Hierdie werkkaarte en hulpmiddels is volgens die GRATIS YOUTUBE video en vorm deel van die Graad 1 Afrikaanse lees program. Die video kan deurentyd gespeel word tydens die aanbieding van die les. Die video is so ontwerp, dat juffrou enige tyd die video kan stop en hulpmiddels byvoeg om die video interaktief te maak. Speel saam en leer die ooi-klank, woorde en sinne lees.

Die eerste deel van die video moet die kinders die korrekte klank kies om ‘n ooi-woord te vorm. Die tweede deel bestaan uit sinslees, op verskeie maniere.

Daar word ook kortliks behandel wat is ‘n stel sin, vraag sin en bevel sin.

Hulpmiddels sluit in: klaskamer plakkate, prente, woord kaarte, klank kaarte, sinslees kaarte, huiswerk leeskaarte asook ‘n volledige beplanning hoe om die les aan te bied.

Al die skakels vir die video’s wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/video’s vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R45.00