Resource Description

Hierdie leeskaarte vorm deel van my Afrikaanse Leesprogram Reeks wat hand aan hand loop met my gratis opvoedkundige YOUTUBE kanaal. Hierdie leesprogram kan gebruik word saam met enige reeds bestaande leesprogram wat gebruik word vir inskerping of op sy eie. Daar is ook ‘n video beskikbaar wat saam met die a-klank leeskaarte/boekie gebruik kan word wat lees makliker sal maak vir enige kind.

Die leeskaarte is net om juffrou se werk te vergemaklik sodat dit gedruk en gebruik kan word vir gebruik in die klaskamer. Al die nodige skakels volg hier onder.

SKAKELS:

e-klank storie vir lees:

e-klank video vir lees met begrip wat saam met hierdie werkkaarte gaan:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Font vir aflaai: CAMI primary: (link)
http://www.camiweb.com/index.php?option=com_content&task=view&id=55&Itemid=55

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00