Resource Description

Hierdie is die GRAAD 2 LES 4 HULPMIDDELS van die AFRIKAANSE LEESPROGRAM. Alle hulpmiddels is ingelsluit vir die aanbieding van hierdie les. Videos kan gratis afgelaai word met YOUTUBE DOWNLOADER. Daar is aktiwiteite, prente, letter kaarte, woordkaarte, leesboekie vir huiswerk asook die volledige beplanning van die les ingesluit vir jou gerief. Juffrou kan die les dus net so aanbied of die les opdeel in kleiner dele of selfs dele vervang wat beter gaan werk vir die kinders in haar klas.

Hierdie les is gebruikers vriendelik vir juffrou se gerief en om hope tyd te spaar. Daar is talle aktiwiteite wat gedoen kan word om die lesmateriaal van die video in te skerp. Die kinders ontvang ook ‘n leesboekie om huis toe te neem.

GRATIS YOUTUBE VIDEO vir die aanbieding van hierdie GRAAD 1 LES 4 LES:

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00