Resource Description

Dit bly vir sommige kinders ‘n uitdaging om te lees en om telkens te probeer om vinniger te lees en met begrip te lees. Deur vir kinders sekere tegnieke aan te leer hoe om vinniger te lees, kan hulle help in die toekoms. Elke kind bemeester hierdie tegnieke op hulle eie tyd en binne hulle eie vermoëns, maar die geheim is om daagliks aandag te skenk aan lees.

Die ge- en ver- woorde word ook behandel en die pakket sluit talle hulpmiddels in om hierdie woord samestellings in te oefen.

Hierdie werkkaarte volgens die YOUTUBE video behandel ook die ge- en ver- woorde (spelling en sinslees). Onthou juffrou is meer as welkom om die klank van die video af te stel en haar eie stem asook aksent dan te gebruik vir haar kinders in haar klas en in haar omgewing. Hierdie videos is slegs ‘n hulpmiddel en kan aangepas word om die beste vir jou te werk.

Die lesse kan as geheel aangebied word of opgedeel word in kleiner les eenhede. Dit is slegs ‘n gids wat gebruik kan word hoe dit vir jou die beste werk.

Volledige speellys vir die aanbieding van hierdie les:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00