Resource Description

Hierdie klank kaarte, woord kaarte, leeskaarte en vele meer vorm deel van die Graad 2 Afrikaanse leesprogram. Hierdie is Graad 2 Les 7. Dit behandel al die aangeleerde klanke interaktief. Die kinders moet hulle witborde byderhand hou en die klanke skryf en ‘n woord met elke klank bou. Daarna word sigwoorde behandel. Wat is sigwoorde? Woorde kry ‘n sekere betekenis in die konteks van ‘n sin.

Die GRATIS YOUTUBE VIDEO wat juffrou kan gebruik vir die aanbieding van hierdie les:

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00