Resource Description

Hierdie hulpmiddels volgens die GRATIS YOUTUBE video vertel die storie van die aa-dubbelklank. Die spelreël vir die dubbelklank meervoude word verduidelik en ingeoefen. Dan word die konsep van begripstoets bespreek. Wat is ‘n begripstoets? Die vraagwoorde word bespreek. Hoe beantwoord ek ‘n begripstoets? Die kinders kry ook geleentheid om hulle eie vrae in vol sinne te beantwoord met die hulp van juffrou.

Volledige speellys videos vir hierdie les aanbieding (en nog ‘n bietjie meer):

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00